De Kkeine Wijn Koop - Buffelsfontein Steen (Chenin Blanc) 2024

R96.00

(R575.00 for 6 x 750ml)

Buffelsfontein Steen is 'n heerlike, verfrissende witwyn, geskik om yskoud te geniet onder 'n strandsambreel, tydens 'n wildsrit, in 'n plaasdam of op die gholfbaan.

Quantity (Bottles)

Jan van Riebeeck het in 1655 die eerste wingerdstokke aan die Kaap gevestig.  Een van dié drie oorspronklike kultivars was Steen, anders bekend as Chenin blanc.  

Data sheet

Winemaker
Wynand Grobler
Wine of Origin
Western Cape
Blend
100% Chenin Blanc
Pack Size
1 x 750ml Bottle