De Kleine Wijn Koöp Kreatuur Red 2022
R189.00
(R1,134.00 for 6 x 750ml)
Daar by ‘n wag-‘n-bietjie bos staan die klein en stewige Kreatuur, met medium struktuur. Met ‘n lyfie van Cinsault, Shiraz en Mourvèdre, beweeg hy vinniger as wat ‘n mens sou dink, veral in die keel af. Hierdie is wyn wat meer as net die tong laat bokspring van sensasie. Kom ons klink ‘n glasie op ons Springbok nasie!
You might also like