Buy De Kleine Wijn Koöp Heimwee Cabernet Sauvignon 2019 • Order Wine

De Kleine Wijn Koöp Heimwee Cabernet Sauvignon 2022

R203.00

(R1,215.00 for 6 x 750ml)

Met ‘n uitsig wat strek van Hangklip tot Kaappunt, lê die wingerde van Oudeberg Kleinhoewe op die Polkadraaipad. Groen ghoeroe, Johan Reyneke, en die bekende wingerdspesialis, Rosa Kruger, versorg hierdie biodinamiese, rolblaarvrye wingerde – geken deur hul klein, dikskil korrels.

Die Cabernet Sauvignon druiwe word van die oudste wingerd op Oudeberg geoes. Dié wyn is vir 18 maande in ou eikehoutvate verouder, voordat dit liggies met eierwit gebrei en gebottelleer is.

Met tanniene so glad soos jou ouma se gepoetste imbuiatafel, is Heimwee ons interpretasie van rooiwyn sinoniem aan Stellenbosch!

Quantity (Bottles)

Wynontledings
Alk: 13%
RS: 1.7
TA: 5.4
pH: 3.78

Data sheet

Winemaker
Wynand Grobler
Wine of Origin
Stellenbosch
Blend
100% Cabernet Sauvignon
Pack Size
1 x 750ml Bottle

You might also like