De Kleine Wijn Koöp Klipkers Rosé 2023
R115.00
(R689.00 for 6 x 750ml)
Klipkers, ook bekend as die ‘Candlewood tree’, is endemies tot die Paarlberg en word hoofsaaklik tussen graniet -rotsskeure opgemerk. Behalwe dat dit as vuurmaakhout gebruik word, word dit ook vir sekere boerderyaktiwiteite ingespan. Die bas is destyds gebruik vir looiery en remblokke van waens. Die vruggies van die Klipkersboom word ook gretig deur die dassies opgevret op die Paarlberg.
You might also like