Buy De Kleine Wijn Koöp Buffelsfontein Pinotage 2021 • Order Wine
  Cape Town Central Deliveries

Free over 6 bottles(any). 1 - 3 Working days

  Other RSA Delivery Regions

1-12 Bottles fixed rate. Dependent on area

  Safe & Secure

Your information is safe with us

De Kleine Wijn Koöp Buffelsfontein Pinotage 2022

R103.00

(R618.00 for 6 x 750ml)

Die twee ou wildevy bome aan weerskante van die grondpad op Buffelsfontein, was eens varsgesnyde latte waarvan ‘n boog gevleg was om Paul Kruger op die plaas te verwelkom. President Kruger het by sy pa, Casper Kruger gaan kuier, wat net so ent verder gebly het. Die latte is nooit uit die grond verwyder nie en het begin groei. Die bome staan vandag as‘n lewende gedenkteken aan Oom Paul wat eenmaal gesê het: “Afrika voor den Afrikaner.”

Quantity (Bottles)

Please Note: Vintages subject to change

OESJAAR: 2018
KULTIVAR: 100% Pinotage
OORSPRONG: Stellenbosch
GRONDSOORT: Verweerde Graniet

Data sheet

Winemaker
Wynand Grobler
Wine of Origin
Stellenbosch
Blend
100% Pinotage
Pack Size
1 x 750ml Bottle

You might also like